Jou arme heldin! Laat sy eerder by Clarens gaan river raft en laat een van hulle toergroep lede iets oorkom…moord of so iets en dan is almal mos verdagtes….
Ek ook! Mens sal verbaas wees hoe ander mense se allerdaagse stories jou inspireer om ‘n nuwe storie te skryf! Orals waar ek kyk en orals waarheen ek gaan, sien ek ‘n nuwe storie! Jy is net amateur as jy in jou hart glo jy is een. Ek is ‘n skrywer. Nog nie bekend nie, maar ek kom daar! KOm kom kom! Skoppensvrou, jy is ‘n skrywer! Leef jou passie uit!
ek gaan ook daar kom, is nog net op die eerste trappie van die leer, daarom is ek dringend opsoek na die nuwe inskrywingsvorms vir die kusus van 1 tot 29 Desember, ek is estelle wat jou op fb boek gekontak het, my blog is estelle se blog. ek moet die ander een delete – weet net nie hoe nie!
Hi, Estelle! Dis goed om met jou te gesels! Ek het die inskrywingsvorm vir jou ge-epos. Hoop regtig jy sal inskryf en saam met ons skryf! . Kyk ook gerus na hierdie week, die 16de November 2011, na die Vrouekeur. My nuutste storie word daarin gepubliseer. Hoop jy geniet dit! Groete
baie dankie Anzel, ek waardeer, ek is regtig beindruk, koop al ‘n geruime tyd die Vroukeur net vir jou Kortverhale. Jy inspireer my geweldig, ek gaan verseker inskryf, kan nie wag om met die kursus te begin nie.
Groete uit die Weskus!
Hi, Estelle. Ek het dit na jou hotmail toe gestuur, het nie jou ander adres gehad nie. Sal dit weer vir jou stuur, dan het jy sommer my epos adres ook.
Ek het, love dit, die hanswors een wow, Jy het mos gevra vir ‘n idee vir ‘n nuwe -
X-File die titel Anzel. Myne klaarr geskryf, wel nou nie soos dit moet wees nie, maar die storie is daar.
groete
estelle
Baie dankie, Estelle. Ek sal egter eers moet moed bymekaar skraap voor ek weer ‘n riller aanpak! Ek het daai tyd stories vir ‘n bundel geskryf wat toe nooit aanvaar is nie, en dit het vir ‘n lang ruk by my gespook! Sal die sci-fi een nog aanpak, belowe, moet. Nou net eers fokus op my ms wat moet klaar! Hou moed! Na die skryfskool sl dinge vi jou begin makliker gaan, jy sal sien! Jy gaan al die tricks van die trade leer…
my blog is ook verander, die ou het my verveel, ek het iemand betaal om dit op te stel, ek het tye veel gesukkel, gelukkig is dit maklik om die tema te verander. Ek het die X-FILE op my blog gesit, gaan loer gerus as jy tyd het.
Mag jou Sondag gevul wees met tonne inspirasie vir jou ms. baie sterkte.
groete
Ek soek na ‘n nuwe idee vir ‘n storie. Name, plekke, interresante beroepe. Enige iets. Wees kreatief en verras my…
Ek het n nuwe idee… My heldin gaan white river rafting by die victoria falls…
Jou arme heldin! Laat sy eerder by Clarens gaan river raft en laat een van hulle toergroep lede iets oorkom…moord of so iets en dan is almal mos verdagtes….
Heheheheh… Hier ek maar net devil’s advocate gespeel, om te kyk of ek die klomp kan kry om te reageer… Jy’s die eerste een!
Better late than never ne?
Die mense is lyk my maar oor die algemeen baie stil op die blogs.
ek is altyd oop vir idees, amateur skrywer – maar wie gee om!
Ek ook! Mens sal verbaas wees hoe ander mense se allerdaagse stories jou inspireer om ‘n nuwe storie te skryf! Orals waar ek kyk en orals waarheen ek gaan, sien ek ‘n nuwe storie! Jy is net amateur as jy in jou hart glo jy is een. Ek is ‘n skrywer. Nog nie bekend nie, maar ek kom daar! KOm kom kom! Skoppensvrou, jy is ‘n skrywer! Leef jou passie uit!
ek gaan ook daar kom, is nog net op die eerste trappie van die leer, daarom is ek dringend opsoek na die nuwe inskrywingsvorms vir die kusus van 1 tot 29 Desember, ek is estelle wat jou op fb boek gekontak het, my blog is estelle se blog. ek moet die ander een delete – weet net nie hoe nie!
Hi, Estelle! Dis goed om met jou te gesels! Ek het die inskrywingsvorm vir jou ge-epos. Hoop regtig jy sal inskryf en saam met ons skryf!
. Kyk ook gerus na hierdie week, die 16de November 2011, na die Vrouekeur. My nuutste storie word daarin gepubliseer. Hoop jy geniet dit! Groete
baie dankie Anzel, ek waardeer, ek is regtig beindruk, koop al ‘n geruime tyd die Vroukeur net vir jou Kortverhale. Jy inspireer my geweldig, ek gaan verseker inskryf, kan nie wag om met die kursus te begin nie.
Groete uit die Weskus!
Ag great, Estelle! Ek sien daarna uit om saam met jou die kursus te doen!
Groete en sterkte met die skryfwerk.
NA. ek love jou nuwe blogtema, stunningt!
Ek ook! Ek is nogal ‘n regte tipiese girl, en vrek ook pienk en blommetjies!
Ek het nog nie die e-pos gekry nie. estrella.duvenhage364@gmail.com.
Ek weet ek is nou lastig maar wil soooooooo graag daardie kursus doen.
groete
Hi, Estelle. Ek het dit na jou hotmail toe gestuur, het nie jou ander adres gehad nie. Sal dit weer vir jou stuur, dan het jy sommer my epos adres ook.
Baie dankie Anzel, ek het reggekom – marietjie het vanoggend vir my gestuur. Alles is nou uitgesorteer.
groete
Great! Ek is bly jy het reg gekom…
ek daag jou uit vir ‘n X-file kort verhaal, ek het een geskryf, alhoewel ek nog nie behoorlik kan skryf nie!
groete
Sjoe! Wat ‘n uitdaging! Ek sal kyk wat ek kan doen… Het jy my rillers hier op die blog gesien? Gaan loer onder kortverhale…
Ek het, love dit, die hanswors een wow, Jy het mos gevra vir ‘n idee vir ‘n nuwe -
X-File die titel Anzel. Myne klaarr geskryf, wel nou nie soos dit moet wees nie, maar die storie is daar.
groete
estelle
Baie dankie, Estelle. Ek sal egter eers moet moed bymekaar skraap voor ek weer ‘n riller aanpak! Ek het daai tyd stories vir ‘n bundel geskryf wat toe nooit aanvaar is nie, en dit het vir ‘n lang ruk by my gespook! Sal die sci-fi een nog aanpak, belowe, moet. Nou net eers fokus op my ms wat moet klaar! Hou moed! Na die skryfskool sl dinge vi jou begin makliker gaan, jy sal sien! Jy gaan al die tricks van die trade leer…
my blog is ook verander, die ou het my verveel, ek het iemand betaal om dit op te stel, ek het tye veel gesukkel, gelukkig is dit maklik om die tema te verander. Ek het die X-FILE op my blog gesit, gaan loer gerus as jy tyd het.
Mag jou Sondag gevul wees met tonne inspirasie vir jou ms. baie sterkte.
groete
Ek sal definitief gaan kyk! Lekker Sondag vir jou ook!
NS myt blog se naam :Estelle se Blog