Interresante Artikels en Quotes oor Skryf

18 thoughts on “Interresante Artikels en Quotes oor Skryf

  1. Don’t try to figure out what other people want to hear from you; figure out what you have to say. It’s the one and only thing you have to offer. ~ Barbara Kingsolver

    Hierdie quote is so waar. Parytekeer fokus mens so op wat ander mense wil hoor, dat jy vergeet om dit vertel dit wat jy wil sĂȘ…

  2. Writers are not just people who sit down and write. They hazard themselves. Every time you compose a book your composition of yourself is at stake. ~ E.L. Doctorow

    Sjo… dit is so waar… Wanneer mens woorde op papier neersit, sit jy ook n bietjie van jouself daar neer. Dit maak jou baie weerloos. Baie ander mense kry dan insae in jou hart, in jou siel.

      • LOL! Lekker lag ek nou vir jou, skoppensvrou! Ek stem met jou! Ek sit met ‘n manuskrip wat ek moet herskryf, en ek is niks lus nie! Die huiswerk na ‘n voldag se werk, klink nie na die ideaal nie! :) Sterkte vir jou!

  3. @austinkleon: Godspeed to anyone crazy enough to attempt writing a book.

    Ek het al die ondervinding, en ek stem nogal saam… Dis nie ‘n maklike job nie… Ek laat eerder my tande trek!

  4. Dankie vir die leerstof! Dit beteken baie.Ek het ‘n skryfkursus voltooi en sukkel nog om die mas op te kom. Iets wat ek in ‘n klein rukkie geleer het, “Geduld, geduld en nogmaals geduld” as jou verhaaltjie ingestuur is, en moet nooit moed opgee nie. Aanhouer wen! Ansie

  5. Baie wyse woorde wat ek nou geleer het .ek hou daarvan om mense te laat lag.ek het begin met kort broadcast messages op blackberry messenger en die die mense het my aangemoedig om n group op facebook te begin (eti se gedagtes) .ek het heel wat baie slypwerk nodig en wil enige opsie moontlik. Gebruik om self te verbeter .sal graag jou opinie wil he daaroor .

    • Mens is nooit te oud om iets nuuts te leer nie, Etienne! Al hoe jy perfeksie in jou skryfwerk sal ervaar, is wanneer jy aanhou skryf, aanhou probeer, aanhou opstaan elke keer as ‘n uitgewer of kritieke snob jou plat geslaan het! Net die feit dat jy erken jy het slypwerk nodig, wys vir my jy is gewillig om te ekstra myl te loop om jou skryfwerk te bevorder. Gaan loer gerus in by http://www.pnskryf.wordpress.com. Hulle het tans ‘n aanlyn skryfskool wat jy gerus kan bywoon. Ek glo dit sal jou baie help om jou skryfwerk ‘n bietjie woema te gee! Selfs ek leer nou nog en is nou betrokke by die PNSkryfbesigheid deur middel van manuskrif redigering, proeflees, kommentaar lewer of skryfstukke en nuwe skrywer ontwikkel. En natuurlik geniet ek die werkswinkels en skryfskole baie! Hoe meer ek leer, hoe beter word my skryfwerk… Kyk gerus ook uit vir hierdie week, die 16de November 2011, se Vrouekeur. My storie verskyn in hierdie uitgawe, en dit is een van die verhale wat ek by ‘n humor werkswinkel geskryf het. Hoop jy geniet dit. Sal graag weer van jou hoor!

      • Baie dankie Anzel.Ek sal biki my moeder se vroue keur anekseer..mag ek jou dalk n ander guns vra .ek kan een van my gedagtes vir jou post hier as jy daarna wil kyk?jou opinie sal waardeer word op soveel maniere

  6. Jy is welkom om iets hier te post, Etienne, onthou net dat ek ook die reg het om die inhoud van my blog te sensor, soos ek reeds gedoen het. Stuur gerus vir my ‘n epos, dan kan ek meer akkurate kommentaar vir jou gee. Groete, Anzel

      • Etienne. Dit was nie ‘n klomp gemors gewees nie. Glad nie. Dit het net nie op my blog gepas nie. Daar is definitief ‘n mark vir jou tipe skryfwerk, jy moet dit net ontdek en dan ontgin. Moet asb nie moed verloor nie. Onthou, nie almal hou altyd van ‘n spesefieke skrywer se werk nie en dit maak nie van hulle slegte skrywers nie. Dink bietjie daaroor…

      • Dankie Anzel. Is daar nog plek vir die twee kortverhale kompetisie.ek het klaar twee idees op skrif wat meer gepas is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s